Selfsorg Akkommodasie by Limberlost in Wilderness

Selfsorg Akkommodasie by Limberlost in Wilderness

Selfsorg Akkommodasie in Wilderness aan die Tuinroete

Selfsorg Akkommodasie by Limberlost in Wilderness

Limberlost selfsorgakkommodasie is die oudste woning in die dorpie en ons is 2 minute se loop van die strand af en reg by die strandmeer. Kom ontspan in ons boomryke tuin in die skadu van palmbome. Ons bied twee dubbel en- suite kamers en twee kothuise wat sal voorsien in al jou behoeftes.

contact details click here