3 Slaapkamer Woonhuis te huur in Wilderness

3 Slaapkamer Woonhuis te huur in Wilderness

Vakansie Akkommodasie in Wilderness

3 Slaapkamer Woonhuis te huur in Wilderness

Ruim 3 slaapkamer woonhuis in Wilderness te huur as vakansieakkommodasie beskikbaar reg deur die jaar asook in Desember.

Die woonhuis is goedbeplan en daar is nie trappe nie om in die huis in te kom nie. Die groot ooplan sitkamer, eetkamer bied seeuitsig, Daar is 3 ruim slaapkamers elk met sy eie en suite badkamer en toegang tot die balkon, kombuis, Waskamer en dubbel motorhuis.

Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

button_lpn