Tag Archive for Midas George Old Car Show

Midas George Oumotorskou 2014

Midas George Oumotorskou 2014 Oumotorskou op George Die jaarlikse Midas George Oumotorskou op George word vanjaar, 2014 op 8 en 9 Februarie aangebied deur die Suid-Kaap Oumotorklub. Oudergewoonte vind die skou by die PW Botha skool se sportterrein in Yorkstraat plaas. Oumotorskou in die Suid Kaap Vir motorentoesiaste is hierdie oumotorskou in die Suid Kaap ? geleentheid wat nie gemis moet word nie. Ongeveer 1 000 klassieke motors van regoor die land wat voor 1975 vervaardig is, veteraan-motorfietse en -trekkers, asook van die grootste versameling modelmotortjies in Suid-Afrika, word jaarliks hier ten toon gestel.   Daar is ook plaaslike nuwe-motorhandelaars, motorfietse en motorverwante uitstallers. Vir die fynere geslag wat dalk nie heeldag in motors wil vaskyk nie, is daar pragtige handgemaakte items wat by die vlooimark, vanjaar gereël deur die Pink Tree Market van George, te koop gebied word. Die skou spog ook jaarliks met ‘n Castle-biertent, kosstalletjies te kies en keur, motorverwante uitstallers en ‘n kunsmark. Weens die beperkte uitstalspasie vir motorverwante produkte, word uitstallers daaraan herinner om vroegtydig hul plek te bespreek. Klassieke Oumotorveiling in George Op Saterdag 8 Februarie om 13:00 bied die House of Classic and Sports Cars van Knysna die klassieke oumotorveiling op die hoofarena aan. […]

Midas Old Car Show Accommodation Special

George Caravan Park Accommodation Special for Old Car Show in George

The Old Car Show in George takes place on the 11th and 12th of February 2012. The George Caravan Park offers an accommodation special for participants and visitors to this event.
Spe…

Midas George Old Car Show

 Midas George Old Car Show 11 & 12 February 2012 The Southern Cape Old Car Club is proud to host the 16th George Old Car Show on 11 & 12 February 2012 at the PW Botha College, York Street, George.  For the second consecutive year, the Midas Group has come on board as the name giving sponsor and the show will once again be known as the Midas George Old Car Show. Theme for 2012 Midas George Old Car Show The theme for the 2012 Midas George Old Car Show is Convertibles and once again the public. All exhibitors are invited to take part in the “fancy dress” competition hosted on Saturday 11 February. Pre-registration for Old Car Show Exhibitors Old Car Show exhibitors should take note that pre-registration of vehicles is required before or on 31 January 2012 as no late entries to this event will be accepted at the gates.  Vehicles younger than 1975 should also pre-register as they will need special approval to be exhibited at the show. Classic Car Auction at the Midas George Old Car Show In February 2011, Protea Hotel, in collaboration with Aucor, arranged the first every Classic Car Auction at the Midas […]