Tag Archive for Lollo’s

Lollo’s Besoek Die Garden Route Mall

Lollo’s besoek die Garden Route Mall Lollos 5, Ek kyk na my lyf! Garden Route Mall nooi alle Kinderklub-lede om te kom sing en dans saam met  Lollo’s en Lettie, 25 Mei om 12vm voor  Mugg & Bean. Om dit nog meer opwindend te maak gee hulle ook gratis Lollos T-hemde weg (terwyl voorraad hou). Moet nie die pret  tydens Lollo’s se besoek nie misloop nie! Vir meer inligting kontak die Garden Route Mall.