Tag Archive for george akkommodasie

Accommodation in Waboomskraal

Waboomskraal Guest Farm Tranquility Guest Farm is located in the beautiful Hops Valley of Waboomskraal. The farm is located approximately 20km from George.  Here guests can enjoy the tranquil setting surrounded by the Outeniqua Mountains. Waboomskraal Accommodation Three self catering accommodation units are available at Tranquility Guest Farm in Waboomskraal. Each unit is decorated individually, offers modern amenities and has a private entrance and braai facilities. Couples, families and groups can be accommodated here.

December Holiday Special Offers at the George Lodge

December Accommodation Specials in George

The George Lodge is a stylish guest house in George offering the perfect accommodation for your December Holiday. They have accommodation in standard, family and self catering rooms. During the December 2013 H…

Vakansieakkommodasie vir 11 Persone in George

Vakansieakkommodasie vir 11 Persone in George George Selfsorg Vakansie Akkommodasie Vakansieakkommodasie word aangebied vir ‘n maksimum van 11 persone by hierdie familiehuis in Denverpark, George. Die eiendom is naby die voet van die berg en plantasie en verleen ‘n rustige atmosfeer. Die naaste see is by Victoriabaai sowat 10 kilometer van hier af. Die huis bied 6 slaapkamers, 2.5 badkamers, sitkamer, eetkamer, kombuis TV kamer, braaiarea, dubbelmotorhuis en swembad. Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

4 Slaapkamer Huis in George te Huur vir Vakansies

4 Slaapkamer Huis in George te Huur vir Vakansies Vakansie Verblyf in George 4 Slaapkamer Huis in George is te huur as vakansie akkkommodasie in die Tuinroete. Hierdie netjiese ruim woonhuis met ‘n swembad bied akkommodasie vir 6 persone. Die naaste strand is by Victoriabaai sowat 7km van hier af en dis aan die ook naby meeste van die atiwiteite van die Tuin Roete. Die huis is volledig toegerus vir ‘n ontspanne vakansie. Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

2 Slaapkamer Meenthuis in George te Huur vir Vakansie

2 Slaapkamer Meenthuis in George te Huur vir Vakansie
George Vakansie Akkommodasie Te Huur

Netjiese 2 slaapkamer meenthuis vir 4 persone te huur as vakansieakkommodasie in George-Oos. Naby winkels en 8km van Victoriabaai af.
Vakansie Akkommodasie in G…

4 Slaapkamer Vakansiehuis in George met Swembad

4 Slaapkamer Vakansiehuis in George met Swembad Vakansieakkommodasie te huur in George Hierdie 4 Slaapkamer vakansiehuis met swembad in George huisves ‘n totaal van 8 persone. Die woning is beskikbaar as vakansie akkommodasie reg deur die jaar. Tuinroete Vakansieakkommodasie Die huis bied vakansiegangers aan die Tuinroete akkommodasie in 4 slaapkamers, 2 vol badkamers, klein sitkamertjie, oopplan sitkamer/eetkamer/kombuis,waskamer, dubbel motorhuis en patio. Die groot tuin het ‘n swembad vir daardie warm dae.

10 Slaper Woonhuis met Swembad te Huur in George

10 Slaper Woonhuis met Swembad te Huur in George Hierdie pragtige woonhuis in George bied akkommodasie vir 10 persone. Die huis bied gaste ‘n swembad, tafeltennis asook ‘n binnebraai. Vakansie Akkommodasie in George naby Victoriabaai in die Tuinroete Die huis is ongeveer 11km vanaf die naaste swemstrand by Victoriabaai en sowat 3.2km na die sakegebied van George. Hierdie is ‘n woonhuis wat selgs beskikbaar is vir vakansieakkommodasie gedurende die Desember skoolvakansies. Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

3 Slaapkamer Woonhuis te Huur in George

3 Slaapkamer Woonhuis te Huur in George Hierdie netjiese 3 Slaapkamer Woonhuis met ‘n swembad word te huur aangebied in Heatherlands, George. Hierdie woning is geleë in ‘n rustige woonbuurt. George Vakansie Verblyf in die Tuinroete Die huis wat te huur is as vakansie verblyf in George is toegerus met ‘n swembad met veiligheidsnet asook ‘n buite braai. Die huis is aan die buitewyke van die dorp en grens aan die plantasies en Outeniquaberge. Die ideale woonhuis om by te kom rus en die Tuinroete van te verken. Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

3 Slaapkamer huis met swembad te huur in George

3 Slaapkamer huis met swembad te huur in George Netjiese 3 slaapkamer woonhuis met ‘n swembad word verhuur as vakansieakkommodasie vir 7 persone in George. Tuinroete Vakansie Verblyf in George Hierdie goed toegeruste woonhuis bied vakansiegangers aan die Tuinroete ‘n rustige atmosfeer en ‘n ontspanningskamer wat uitloop op die balkon. Die woning is geleë naby die King George Gholfbane, die winkelsentrums van George en sowat 16km na Heroldsbaai. Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

Windymere Cottages Winter Special 2013

George Self Catering Accommodation Special Windymere Cottages offers a winter special on self catering accommodation in George.  This George accommodation special is valid until 31 August 2013. Enjoy your visit to George in the Garden Route and stay in one of the comfortable cottages or en-suite rooms at Windymere. George Accommodation Special Rates The rates for the 2013 Winter Special on accommodation at Windymere Cottages in George are: Rooms:   R195 per person sharing per night Cottages:  R500 per cottage per night (maximum of 4 persons) Special Rates Valid until 31 August 2013  |  Subject to Availability