Tag Archive for Family Entertainment Mossel Bay

Blasters Centre Mossel Bay

Blasters Centre Mossel Bay Indoor Play Centre in Mossel Bay Blasters Centre is a popular family entertainment centre offering something for the whole family! This is the ultimate fun destination, centrally located in Voorbaai Mossel Bay. Blasters offers a safe and clean play area for toddlers and kids up to 12 years in their indoor […]… More Info

Liewe Heksie kuier in Mosselbaai by die Bravo Lounge

Liewe Heksie kuier by die Bravo Lounge in Mosselbaai Die Bravo Lounge by die Garden Route Casino in Mosselbaai nooi alle kinders en hul ouers na ‘n briljante Liewe Heksie produksie, opgevoer deur Margit Meyer-Rödenbeck. Die beminde Levinia, oftewel Liewe Heksie sal op Saterdag 26 April om 12h00 by die Bravo Lounge kom kuier. Kaartjieskos R30 per kind en R50 per volwassene. Die vertoning begin om 12h00. Margit Meyer-Rödenbeck sal verseker almal laat skaterlag wanneer Heksie haar presente, biki-kini en rolskaatste gebruik om Blommeland nog mooier te maak! Natuurlik is daar ook ‘n Geelheks betrokke wat probeer om al Levinia se planne in die wiele te ry maar met die hulp van al die kinders in die gehoor sal die stoute karnallies hopelik verwilder word. Kaartjies is beskikbaar op Computicket of by die Casino kontant toonbank.