Tag Archive for accommodation

Mona’s Bed and Breakfast

Mona’s Bed and Breakfast Herold’s Bay Bed and Breakfast Accommodation in Herold’s Bay There is no place like home but staying at Mona’s Bed and Breakfast in Herold’s Bay on the Garden Route of South Africa comes so close you might forget your stay is just a visit. Spectacular and uninterrupted 180 ° views of […]… More Info

George Country Resort

George Country Resort Accommodation in George at the George Country Resort George Country Resort is situated in the heart of the beautiful Garden Route half way between Cape Town and Port Elizabeth. The resort is located only 3,7km from the Victoria Bay beach.[…]… More Info

Plettenberg, A Forever Resort

Plettenberg Bay Holiday Resort The Forever Resort in Plettenberg Bay is a magnificent Nature Resort situated 6 km East of Plettenberg Bay on the Garden Route.  This resort located near the mouth of the Keurbooms River and kilometers of pristine beaches, is a welcome hideaway for jaded city-dwellers and holiday makers.  The resort offers a wealth of opportunities for fun and relaxation. Plettenberg Bay Self Catering Accommodation At Plettenberg , a Forever Resort the accommodation is set nestled amidst a natural Yellowwood and Stinkwood forest. The self catering accommodation consists of timber and brick chalets with fireplaces as well as 8 luxury log cabins with a river view. Plettenberg Bay Caravan Park The caravan Park at the Forever resort in Plettenberg Bay offers 116 stands. There are 33 x river sites and 83 standard sites.  All stands have power points, and are serviced by two neat ablution facilities. Paraplegic Male and Female bathrooms are also available for the physical paraplegic guests only. Activities at the Forever Resort in Plettenberg Bay The on-site activities and facilities at the Forever Resort in Plettenberg Bay include the following: Baby pool,  Bird watching,  Canoeing,  Children’s play park,  Fishing (permit needed), Motorboats,  Ferry cruises, Putt-putt, […]

Vakansieakkommodasie vir 11 Persone in George

Vakansieakkommodasie vir 11 Persone in George George Selfsorg Vakansie Akkommodasie Vakansieakkommodasie word aangebied vir ‘n maksimum van 11 persone by hierdie familiehuis in Denverpark, George. Die eiendom is naby die voet van die berg en plantasie en verleen ‘n rustige atmosfeer. Die naaste see is by Victoriabaai sowat 10 kilometer van hier af. Die huis bied 6 slaapkamers, 2.5 badkamers, sitkamer, eetkamer, kombuis TV kamer, braaiarea, dubbelmotorhuis en swembad. Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

4 Slaapkamer Huis in George te Huur vir Vakansies

4 Slaapkamer Huis in George te Huur vir Vakansies Vakansie Verblyf in George 4 Slaapkamer Huis in George is te huur as vakansie akkkommodasie in die Tuinroete. Hierdie netjiese ruim woonhuis met ‘n swembad bied akkommodasie vir 6 persone. Die naaste strand is by Victoriabaai sowat 7km van hier af en dis aan die ook naby meeste van die atiwiteite van die Tuin Roete. Die huis is volledig toegerus vir ‘n ontspanne vakansie. Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

2 Slaapkamer Meenthuis in George te Huur vir Vakansie

2 Slaapkamer Meenthuis in George te Huur vir Vakansie
George Vakansie Akkommodasie Te Huur

Netjiese 2 slaapkamer meenthuis vir 4 persone te huur as vakansieakkommodasie in George-Oos. Naby winkels en 8km van Victoriabaai af.
Vakansie Akkommodasie in G…

4 Slaapkamer Vakansiehuis in George met Swembad

4 Slaapkamer Vakansiehuis in George met Swembad Vakansieakkommodasie te huur in George Hierdie 4 Slaapkamer vakansiehuis met swembad in George huisves ‘n totaal van 8 persone. Die woning is beskikbaar as vakansie akkommodasie reg deur die jaar. Tuinroete Vakansieakkommodasie Die huis bied vakansiegangers aan die Tuinroete akkommodasie in 4 slaapkamers, 2 vol badkamers, klein sitkamertjie, oopplan sitkamer/eetkamer/kombuis,waskamer, dubbel motorhuis en patio. Die groot tuin het ‘n swembad vir daardie warm dae.

10 Slaper Woonhuis met Swembad te Huur in George

10 Slaper Woonhuis met Swembad te Huur in George Hierdie pragtige woonhuis in George bied akkommodasie vir 10 persone. Die huis bied gaste ‘n swembad, tafeltennis asook ‘n binnebraai. Vakansie Akkommodasie in George naby Victoriabaai in die Tuinroete Die huis is ongeveer 11km vanaf die naaste swemstrand by Victoriabaai en sowat 3.2km na die sakegebied van George. Hierdie is ‘n woonhuis wat selgs beskikbaar is vir vakansieakkommodasie gedurende die Desember skoolvakansies. Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

3 Slaapkamer Woonhuis te Huur in George

3 Slaapkamer Woonhuis te Huur in George Hierdie netjiese 3 Slaapkamer Woonhuis met ‘n swembad word te huur aangebied in Heatherlands, George. Hierdie woning is geleë in ‘n rustige woonbuurt. George Vakansie Verblyf in die Tuinroete Die huis wat te huur is as vakansie verblyf in George is toegerus met ‘n swembad met veiligheidsnet asook ‘n buite braai. Die huis is aan die buitewyke van die dorp en grens aan die plantasies en Outeniquaberge. Die ideale woonhuis om by te kom rus en die Tuinroete van te verken. Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.