Diepsee Hengel Vangste in Mosselbaai

 

Diepsee Hengel Vangste in Mosselbaai

   

Diepsee Hengel Avontuur in Mosselbaai

Diepsee Hengel in Mosselbaai Deep Sea Adventures in Mosselbaai het ‘n hele paar baie gelukkige en te vrede vissermanne gehad die afgelope paar dae. Dit is nie elke dag wat ‘n 9 jarige seun ‘n 16kg kabeljou vang nie, en dat daar van ‘n boot hierdie tipe mosselkraker geland word nie. Heelwat rooivis is ook gevang en selfs ‘n geelbek sowel as jong kabeljou. Diepsee Hengel in Mosselbaai As weersomstandighede hou, beloof hierdie seisoen nog heelwat  verrassings op te lewer met goeie vangste. Diepsee Hengel in Mosselbaai Om jou plek te bespreek vir ‘n diepsee hengel avontuur aanboord Dreamcatcher, Nikita en Dankie Pa – kontak nou vir Magda op 083 260 2222 contact details click here