Vakansieakkommodasie vir 11 Persone in George

Vakansieakkommodasie vir 11 Persone in George

George Selfsorg Vakansie Akkommodasie

Vakansieakkommodasie in George

Vakansieakkommodasie word aangebied vir ‘n maksimum van 11 persone by hierdie familiehuis in Denverpark, George. Die eiendom is naby die voet van die berg en plantasie en verleen ‘n rustige atmosfeer. Die naaste see is by Victoriabaai sowat 10 kilometer van hier af.

Die huis bied 6 slaapkamers, 2.5 badkamers, sitkamer, eetkamer, kombuis TV kamer, braaiarea, dubbelmotorhuis en swembad.

Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

button_lpn