Lollo’s Besoek Die Garden Route Mall

Lollo’s besoek die Garden Route Mall

Garden Route Mall Events
Lollos 5, Ek kyk na my lyf!

Garden Route Mall nooi alle Kinderklub-lede om te kom sing en dans saam met  Lollo’s en Lettie, 25 Mei om 12vm voor  Mugg & Bean.
Om dit nog meer opwindend te maak gee hulle ook gratis Lollos T-hemde weg (terwyl voorraad hou).

Moet nie die pret  tydens Lollo’s se besoek nie misloop nie!

Vir meer inligting kontak die Garden Route Mall.

contact details click here