Kontrei Padstal in George vier vandag hulle 1ste verjaarsdag !!!

Gewilde Koffiewinkel en Restaurant in George

Restaurant in George
Op 1 Okotober 2012 het Kontrei Padstal sy deure geopen. Vandag 1 jaar later dit ‘n gewilde koffiewinkel en restaurant vir baie plaaslike inwoners en besoekers aan ons area. Hulle bedien nie net heelike kontrei kos nie maar bied ook ‘n lekker speelplek vir kinders en ‘n geskenkwinkel afdeling.
Baie geluk aan Wanda en haar vriendelike personeel met die 1ste verjaarsdag van Kontrei Padstal in George.

 

kontakbesonderhede