Holmakiesie met Marion Holm

Holmakiesie met Marion Holm

Ons almal weet van bollemakiesie slaan, maar wat sou ‘n HOLMAKIESIE wees?

Holmakiesie met Marion Holm

Dóén ‘n mens dit of kýk ‘n mens dit of EET ‘n mens dit??

HOLMAKIESIE – miskien kan jy dit ook doen – wie weet…

Kom kyk na Marion Holm se negende eenvrou-vertoning en vind uit.  Sy en Chris Vorster span weer eens saam om ‘n teks daar te stel wat oud en jonk sal laat giggel, goed voel en laat dink en die regie is ook deur Chris waargeneem.  Holm vertel haar stories soos net sy kan en stel in die proses die gehoor bekend aan ‘n paar nuwe karakters, maar doen nie afstand van die ou geliefde karakters wat gehore oor die jare laat lag het nie.

Specials Offers at the Bravo Lounge

  • Double Klipdrift/Richelieu and Coke R20
  • Double Klipdrift Premium & Coke R25
  • Buy any double spirit @ get a free soda-fountain mix
  • Brutal Fruit R10
  • Savannah Light & Dry R12
  • Hake & Chips with free glass of wine or 250ml Castle Draught @ R59

When:     May 30, 2012 @ 8:00 pm – 9:15 pm
Where:    Bravo Lounge, Garden Route Casino Mossel Bay
Cost:        R100.00, SIR Lede R80.00

 

visit our website