Geniet ‘n Musikale Fees met Nianell by die Garden Route Mall

Nianell  Tree op by die Garden Route Mall Damesklub

Nianell Tree op in George
Garden Route Mall nooi alle damesklub-lede om ‘n opwindende oggend saam met Nianell te kom geniet.   Nianell tree op 31 Mei 2013 om  9vm by die Mugg & Bean op. Moet dit nie misloop nie! Kaartjies sal beskikbaar wees vanaf 1 Mei by die inligtingstoonbank by die Garden Route Mall teen R100 per persoon.

Nianell Optreede by die Garden Route Mall

Dis met groot trots dat die Garden Route Mall in George die optreede van Nianell aanbied. Nianell se musiek word op internasionale radio gespeel en sy spog met onder meer ‘n duet-optrede met ‘n legen-dariese tenoor en ‘n wêreldtele-visie-uitsending. Vier van haar albums het goue én platinum status bereik en haar vernuf as liedjie-skrywer en stemgimnas is met die gesogste musiekpryse vereer.

contact details click here