3 Slaapkamer Woonhuis te Huur in George

3 Slaapkamer Woonhuis te Huur in George

Hierdie netjiese 3 Slaapkamer Woonhuis met ‘n swembad word te huur aangebied in Heatherlands, George. Hierdie woning is geleë in ‘n rustige woonbuurt.

Vakansieakkommodasie in George

George Vakansie Verblyf in die Tuinroete

Die huis wat te huur is as vakansie verblyf in George is toegerus met ‘n swembad met veiligheidsnet asook ‘n buite braai.

Die huis is aan die buitewyke van die dorp en grens aan die plantasies en Outeniquaberge. Die ideale woonhuis om by te kom rus en die Tuinroete van te verken.

Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

button_lpn