3 Slaapkamer huis met swembad te huur in George

3 Slaapkamer huis met swembad te huur in George

Netjiese 3 slaapkamer woonhuis met ‘n swembad word verhuur as vakansieakkommodasie vir 7 persone in George.

Vakansieakkommodasie in George

Tuinroete Vakansie Verblyf in George

Hierdie goed toegeruste woonhuis bied vakansiegangers aan die Tuinroete ‘n rustige atmosfeer en ‘n ontspanningskamer wat uitloop op die balkon. Die woning is geleë naby die King George Gholfbane, die winkelsentrums van George en sowat 16km na Heroldsbaai.

Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

button_lpn