2 Slaapkamer Meenthuis in George te Huur vir Vakansie

2 Slaapkamer Meenthuis in George te Huur vir Vakansie

George Vakansie Akkommodasie Te Huur

Vakansieakkommodasie in George

Netjiese 2 slaapkamer meenthuis vir 4 persone te huur as vakansieakkommodasie in George-Oos. Naby winkels en 8km van Victoriabaai af.

Vakansie Akkommodasie in George

Hierdie netjiese 2 slaapkamer meenthuis in George is te huur as vakansieakkommodasie vir 4 persone. Slegs kinders ouer as 6 jaar is welkom. Die huis is sowat 7km van Victoriabaai af en stapafstaand na die naaste inkopiesentrums.

Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

button_lpn