10 Slaper Woonhuis met Swembad te Huur in George

10 Slaper Woonhuis met Swembad te Huur in George

Hierdie pragtige woonhuis in George bied akkommodasie vir 10 persone. Die huis bied gaste ‘n swembad, tafeltennis asook ‘n binnebraai.

Vakansieakkommodasie in George

Vakansie Akkommodasie in George naby Victoriabaai in die Tuinroete

Die huis is ongeveer 11km vanaf die naaste swemstrand by Victoriabaai en sowat 3.2km na die sakegebied van George. Hierdie is ‘n woonhuis wat selgs beskikbaar is vir vakansieakkommodasie gedurende die Desember skoolvakansies.

Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

button_lpn