Riviera Hotel in Hartenbos – Die Plek om te Kuier

Riviera Hotel in Hartenbos  – Die Plek om te Kuier

pool at riviera hotel hartenbos

Riviera Hotel in Hartenbos

Daar is groot dinge aan die gebeur by die Riviera Hotel in Hartenbos. Die Hotel is onder nuwe bestuur en hul nooi die gemeenskap van Hartenbos, Mosselbaai en sommer almal hartlik uit om saam te  kom kuier langs die Hartenbos Rivier.

river side at riviera hotel hartenbos

Kroeg in Hartenbos

Die Riviera Hotel beskik oor ‘n pragtige kroeg area wat uitloop na die swembad langs die Hartenbos Rivier. Die Hotel nooi die publiek hartlik uit om ‘n draai te maak na werk en bied vele spesiale aanbiedinge aan soos ‘n  Bains Whiskey vir slegs R12-00 per enkel. Ons drank pryse is regtig bekostigbaar.

riviera_hotel_hartenbos

Kroegetes reg Deur die Dag by Riviera Hotel in Hartenbos

Met ons baie gewilde  versnapperings mandjies  kan jy net die honger kol stuit of vir n bekostigbare prys aandete maak vry spring. Ons mandjies verkoop teen R50.00 en word bedien met skyfies of slaai. Die volgende mandjies is beskikbaar: calamari, hoender, kreef stokkies, bees vleis repies, en ook ‘n mandjie met steurgarnale.

riviera_hotel_hartenbos
Kom kuier langs die swembad van die Riviera Hotel en geniet ‘n drankie of iets te ete van ons spyskaart of besoek die bekende Driftwood Restaurant met ons A la Carte Spyskaart.