De Dekke Teater Openings Konsert

De Dekke Teater Openings Konsert

Teater in Groot Brak River

Teater in Groot Brak River

Die De Dekke Teater is ‘n nuwe toevoeging tot die gewilde De Dekke Restaurant in Groot Brak River.  Hier sal gaste vermaak word met verskeie optreedes, opvoerings en teaterstukke.

De Dekke Teater

Die Dekke Teater se openings konsert met Die Broers vind plaas op Donderdag 15 Augustus 2013.

  • Waar: De Dekke Teater, by die De Dekke Restaurant
  • Tyd: 19:30
  • Koste: R80 per persoon
  • Kaartjies is beskikbaar by die De Dekke Restaurant.

contact details click here