3 Slaapkamer Vakansiewoonstel in Hersham te Huur

3 Slaapkamer Vakansiewoonstel in Hersham

Vakansieakkommodasie in Hersham beskikbaar in ‘n Ruim 3 Slaapkamer woonstel.

Vakansieakkommodasie in Hersham

 

Vakansie Verblyf in Hersham, in die Tuinroete

Die woonstel bied vakansieverblyf vir ‘n maksimum van 6 persone in Hersham, Groot Brak Rivier. Gaste kan rustig op die sondek met ‘n draagbare gasbraai ontspan. Die woonstel is beskikbaar reg deur die jaar sowel as vir Desember vakansies in die Tuinroete.

Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

button_lpn